.
SongsText.Ru

OAC — Ek is ‘n briefie текст песни слова песни и перевод

OAC — Ek is ‘n briefie текст песни

*ek is 'n briefie geskryf deur die gees
'n brief ja, vir almal om te lees
en O die boodskap van liefde wat ek dra
is een van verlossing, is een van gena'

daar is n seel in my voorhoof gegrafeer
my bestemming is verseker, eks 'n kindjie van die Heer
my verlede is verseel, hierde dag is splinternuut
ek is wedergebore, ek's 'n kindjie van die Heer

dit wat ek dra is geskryf in goue ink
dit is glad nie streng vertroulik, dis in Heiligheid bedink.

die stempel van vernuwing is die stempel van n prins
ek is wedergebore, ek's n kindjie van die Heer.

wat is die boodskap wat ander in u lees?
bring dit vrede en vertroosting, of vertwyfeling en vrees?
want die koningkryk van God is aan die mense kind gegee;
dit is Heilig, dis kosbaar, dis met ewigheid beklee*

Thanks to juandrey fouche for correcting these lyrics

ОАЦ — Эк-Н briefie текст песни

*ЭК-Н briefie geskryf deur умереть джиз
— Н-краткая йа, Тэ ВИР алмал ом осадке
Ан О’умереть boodskap Ван liefde не Ват ничья ЕК
это видел Ван verlossing, это видел Ван Генка’

даар Н seel в моей gegrafeer voorhoof
мой bestemming это verseker, екс ‘kindjie н Ван умереть Хир
мой verlede является verseel, hierde Даг splinternuut
ЭК wedergebore, ЭКА ‘kindjie н Ван умереть Хир

ДИТ Ват ДРА ЭК geskryf в goue чернил
дить рада ние Стренг vertroulik, дис в Heiligheid bedink.

умрите штемпель Ван vernuwing умирают штемпель Ван Н Принс
ЭК wedergebore, ЭКА kindjie н Ван умереть Хир.

Ват умереть boodskap Ват Андер в осадке?
довести ДИТ вреде собственной vertroosting, из vertwyfeling Ан vrees?
хочу умереть koningkryk Ван Бог аан умереть mense рода gegee;
ДИТ Хейлиг, kosbaar Дис, Дис встретил ewigheid beklee*

Благодаря juandrey Фуше для коррекции эти тексты

Нашли опечатку? Выделите и нажмите CTRL+Enter

Добавить комментарий

Ваш e-mail не будет опубликован. Обязательные поля помечены *